The Sleepover
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 17 Feb 2025 tot 1 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Milkwood Drive, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Sleepover is 'n lieflike selfsorg-tuinwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Old Place, Knysna. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar.
Tydens beurtkrag sal 'n omsetter die ligte en WiFi aan die gang hou. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met 'n lieflike leeshoekie en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marielise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 65 Milkwood Drive, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sleepover het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Milkwood Drive, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang