Successfully reported

The Soleta Cottage @ Buffelskloof Getaway

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nico S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Just what we needed. We had a lovely stay at Soleta Cottage. Our hostess was extremely organised, helpful and friendly. The cottage is well equipped and spotless. The cottage is located in a beautiful valley on the side of a hill. It is secluded and peaceful. I will recommend it to anyone looking for a getaway in the Klein Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elanda
The Soleta Cottage @ Buffelskloof Getaway
Thank you for this lovely review

Hugo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Hier het ons lekker gebly, stilte en baie mooi area. Pragtige plek, in die berge, laaste 10 km grondpad, maar goeie pad. Genoeg hout gekry. Die mooiste uitsig op al die berge en baie voëlpesies. Hier is alles wat jy nodig het. Elanda is baie behulpsaam en is net 'n oproep ver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie netjies en goed toegerus, pakkie beskuit was 'n aangename verrassing. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elanda
The Soleta Cottage @ Buffelskloof Getaway
Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elanda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruis Rivier Road, Buffelskloof Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e6cbc970b3e47a58ab7da5515d92999c307d2ef9d38fd4dbb0e729d0a5045cf897b81e99b9a4f23ccde6c3f4f38fe977675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Kruis Rivier Road Buffelskloof Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488602067618 21.884818269008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang