The Solo | Bachelor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 182 Oxford Street, The Solo Complex, Illovo, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Solo | Bachelor is 'n moderne woonstel in Illovo, 'n voorstad van Sandton. Die woonstel is ideaal vir gaste wat 'n sentraal geleë wegbreek soek.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die woonstel beskik oor 'n eetkamertafel met stoele en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is ook 'n TV met DStv.
Veilige parkering en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan die gimnasium in die gebou gebruik, sowel as die aangewese werkruimtes, mini-supermark en koffiekroeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mikey Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 182 Oxford Street, The Solo Complex, Illovo, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 182 Oxford Street, The Solo Complex, Illovo, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang