Successfully reported
+79

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Sonneblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Sonnebloem Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Bloemhof, Bellville en is ideaal vir 'n klein gesin, 'n groep of 'n paartjie.

Dié verblyf bied gaste die keuse van 6 pragtige eenhede wat ideaal is vir sakereisigers, 'n gesin of 'n paartjie. Alle eenhede het noodligte en gasstowe. Die internet is ook beskikbaar tydens beurtkrag. Elke eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamers beskikbaar.

Daar is 'n kombuisie in elke eenheid wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie areas sluit gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar, wat sal aanbly tydens beurtkrag. Daar is ook ligte, en geriewe vir kook en kookwater in geval van beurtkrag.

Gaste kry veilige parkeerplek voor hul eenheid en sowel as onderdakbraaigeriewe. Daar is addisionele parkeerplek agter 'n hek op die perseel vir sleepwaens of ekstra voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Warren M
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely helpful and accommodating. Excellent value for money. Excellent stay. Definitely recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Nelia S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende gastekamer. Ons plekkie was perfek vir ons behoeftes. Netjies en smaakvol.
Sep 2025
Jelc Enterprise Trading M
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en veilig. Ons het baie lekker gebly en gerus.
Aug 2025
Paul G
5.0
Was lekker rystig gewees. Was heerlik, presies soos verwag.
Aug 2025
Sjaan V
Besigheidsreis
5.0
Location perfect and very safe and a little gem. We loved the layout of the unit and definitely the braai area - all utensils available...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 209

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 15 Sonneblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sonnebloem Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Sonneblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a8b462a1d3a6078e5e5d9b0500f6c552e15faad845f910a4c1c5bb9789b78d2f4a452ad98b7131e56c46a1ffd4f11207f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 15 Sonneblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.87941455671 18.647019184027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang