The Southern Beach House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Southern Beach House is in die rustige dorpie Suiderstrand geleë wat 5 km vanaf die suidpunt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Omring deur fynbos en voëls en is 'n stil en veilige natuurliefhebber se paradys.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die Beach House-woonstel en die Beach House Bachelor-eenheid insluit. The Beach House Apartment beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en toilet. Die tweede badkamer is apart met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier en gasstoof in. Die leefarea het 'n binnebraai en daar is 'n TV met Netflix.
Die Beach House Bachelor Unit het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n gasstoof in.
Geriewe op die perseel sluit voëlkyk, gratis WiFi en Netflix in. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, perdry, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, visvang, fietsry en swem in.
Raak aan die slaap en luister na die musiekgolwe op die klippiestrand (200 meter weg), of geniet skemerkelkies wat die son in die see sien sak en die aand deurbring met sterrekyk, want daar is geen straatligte in Suiderstrand nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 29 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink The Southern Beach House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Pondokkie Street, Suiderstrand, Cape Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang