Successfully reported

The Spinning Reel

Beach Cottages
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke strandkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Slaapkamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed, en slaapkamer 2 is ingerig met 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en wasbak. Die toegeruste kombuis bestaan uit 'n stoof, mikrogolf, oond, ketel en broodrooster met breekware en eetgerei. Daar is 'n leefarea met gemaklike rusbanke om te ontspan, asook 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere Prime TV in

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs in die B&B-kamers is 'n opsionele kontinentale ontbyt beskikbaar indien vooraf gereël teen R72 per persoon.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende diens kan vir jou eie rekening gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Double Rooms
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers het elkeen hul eie privaat ingang en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n TV met sekere Prime TV. Die kamers lei na 'n balkon met sitplek buite en asemrowende see-uitsigte. 'n Opsionele Kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra fooi in die kamer voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs in die B&B-kamers is 'n opsionele kontinentale ontbyt beskikbaar indien vooraf gereël teen R72 per persoon.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende diens kan vir jou eie rekening gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Log Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 110
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Log Chalet is 75 m vanaf die strand en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Hierdie eenheid bied 'n knus leefarea om saam met vriende of familie te ontspan. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs in die B&B-kamers is 'n opsionele kontinentale ontbyt beskikbaar indien vooraf gereël teen R72 per persoon.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende diens kan vir jou eie rekening gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vermont-Style Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Vermont-Style Chalet beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort en die ander badkamer het 'n stort-oor-bad. Hierdie eenheid bied 'n knus leefarea waar gaste kan ontspan. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs in die B&B-kamers is 'n opsionele kontinentale ontbyt beskikbaar indien vooraf gereël teen R72 per persoon.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende diens kan vir jou eie rekening gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNTQ4MzMzLTQ4YzEtNGRmNC1iYzc2LTdlYmVhNGE0ZTlkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 10 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.61644044137 26.878567927509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang