Successfully reported

The Stables at Critchley

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Jacquie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Feminin en stylvol. Was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie tuis en gemaklik. Pragtig, netjies en baie vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal vir seker weer daar gaan oorslaap. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keri M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A relaxing stay! We had a lovely stay at the stables. The staff were friendly too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilig, netjies, skoon en pragtige omgewing. Baie lekker gebly, dankie, waarde vir geld en kon eenmalig parkeer en die naweek daarvan stap en die dorp verken. Kamer baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld, goeie ligging, stil. Ons het baie lekker gebly - die enigste klein probleem is parkering vir oornag gaste. Parkering is nie geallokeer aan 'n eenheid nie, en a.g.v. die restaurant op die perseel, was oornag parkering 'n bietjie van 'n kopseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit was vreeslik lekker. Baie netjies en modern! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie mooi, goed geleë, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly, mooi, netjies en skoon. Vriendelike diens en lekker ligging. Baie lekker gebly, mooi, netjies en skoon. Vriendelike diens en lekker ligging in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik, gemaklik en vir seker waarde vir geld. Voorwaar baie lekker plek. Vriendelike diens ontvang. Puik diens, puik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa201fa0924f12ea6c9a56961762d0e4b9826ff9ef679ce0a0d154a5349b887378ab73c43dbc76b4ac28db39a519dd9a2ff39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 585 Teding van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418343403568 30.109940120901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang