Successfully reported
+49

The Stables at Critchley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Stalle by Critchley is geleë binne 'n veilige landgoed in 'n skilderagtige hoekie van Dullstroom, Mpumalanga. Hierdie verblyf is die perfekte plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die Stalle by Critchley bestaan uit 4 Stalkamers en 1 selfsorg-eenheid. Al die eenhede bied slaapplek vir 2 gaste en is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Stalkamers 1, 2 en 3 het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en 'n ketel. Stalkamer 4 het nie 'n kombuisie nie. Die kamers het ook 'n lieflike patio met 'n sitarea.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea is onder, sowel as die kombuis, wat volledig toegerus is vir selfsorg. Die glasdeure lei na die omheinde tuin met 'n eetkamertafel met stoele en 'n braai-area.

Die Stalle by Critchley is geleë op 'n eiendom met 'n privaat meer, wat vol forel is, sodat gaste kan vliegvisvang terwyl hulle die natuurskoon inneem. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike buiteswembad en spa op die perseel. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar. Geen van die eenhede het 'n uitsig oor die meer nie, alhoewel alle eenhede toegang tot die meer en geriewe het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacquie V
Besigheidsreis
5.0
Feminin en stylvol. Was baie lekker.
Sep 2025
Casper C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tuis en gemaklik. Pragtig, netjies en baie vriendelike personeel!
Sep 2025
Juan D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar gaan oorslaap. Baie vriendelike diens.
Aug 2025
Keri M
Saam met lewensmaat
5.0
A relaxing stay! We had a lovely stay at the stables. The staff were friendly too!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Chantal K
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies, skoon en pragtige omgewing. Baie lekker gebly, dankie, waarde vir geld en kon eenmalig parkeer en die naweek daarvan stap en die dorp...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 585 Teding van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Stables at Critchley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa201fa0924f12ea6c9a56961762d0e4b9826ff9ef679ce0a0d154a5349b887378ab73c43dbc76b4ac28db39a519dd9a2ff39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 585 Teding van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418343403568 30.109940120901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang