Successfully reported
+15

The Stables, Beaulieu Kyalami

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Jutlander Road, Beaulieu, Midrand, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Stables, Beaulieu Kyalami bied gastekamers en is in die veilige Beaulieu Equestrian Estate in Midrand geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby die Midrand-kantoorparke, Waterfall-winkelsentrum en Mall of Africa.

Verblyf by The Stables beskik oor 3 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed óf twee driekwartbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Boonop bevat elke kamer ingeboude kaste, TV, 'n lessenaar en basiese hitte- en eettoestelle soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, en breekware en eetgerei.

Die gastehuis bied ook wasgoeddienste volgens reëling, en veilige parkeerplek vir voertuie agter afstandbeheerhekke van die eiendom. The Stables is ook sowat 3 km vanaf Kyalami Winkelsentrum en Kyalami Buiteklub geleë, en 32 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 194 Jutlander Road, Beaulieu, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink The Stables, Beaulieu Kyalami het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Jutlander Road, Beaulieu, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33863d2acd4870f80d093c34ceb59be2f616cbcc877979f716a54dfc71e984751487e5420b7a7c9710ed28ea21b05e2c084b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 194 Jutlander Road Beaulieu 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.9682731 28.0664793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang