The Stella Guest House and Spa
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Pet Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Stella Gastehuis en Spa bied heerlike oornagverblyf in die skilderagtige dorpie Ermelo. Hierdie rustige area is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek, of 'n gerieflike oornagplek.
Gaste het 'n keuse van 7 gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Dié kamers is almal ingerig met 'n koninggrootte-bed en het hul eie badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Twee van hierdie kamers het net 'n stort.
Badkamergeriewe en vars beddegoed en handdoeke word voorsien. Hierdie kamer het ook 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens word daagliks verskaf.
Dié eiendom het 'n gemeenskaplike gastesitkamer met 'n TV, 'n eetarea en 'n spa om ontspanne behandelings te geniet. Buite is daar 'n rustige tuin met buitemeubels. Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar, met volle dag sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sibonisile Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 82 Pet Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink The Stella Guest House and Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Pet Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang