Stiltz Gastehuis
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Strand Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stiltz Gastehuis kyk uit oor die Atlantiese Oseaan, die Namibiese sandduine en die voëlryke strandmeer by die riviermond. Dit is in Swakopmund geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, gesinne en oornaggaste met pragtige uitsigte en onvergeetlike sonsondergange.
Verblyf word gebied in bungalows met slaapplek vir 2, 'n gesinsbungalow of villa's met slaapplek vir 6. Gebou op stelte en verbind met houtpaadjies wat na die hoofeetbungalow lei, is al die eenhede toegerus met 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, minibars, asook WiFi-toegang. Elke bungalow maak oop op 'n balkon.
Gaste sal voel dat hulle in 'n afgeleë ligging bly, maar binne maklike bereik van die bekoorlike middedorp met volop restaurante, hope doendinge en al die geriewe waarvoor 'n mens kan wens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bonita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- South Strand Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Stiltz Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Strand Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang