Successfully reported

The Stoke House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Desiree V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Spectacular. The host was welcoming and friendly, and the place was very homely. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
Lovely having you stay with us, Desiree! You were the perfect guest

Alida D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustigheid vir die siel. Baie netjiese eenheid, alles wat 'n mens nodig het en meer. Geniet dit om te stap, die eenheid is baie sentraal geleë naby die dorpie en die begin van staproetes. Ons het baie lekker gebly. Die WiFi was natuurlik 'n bonus met tieners, veral in die aande wanneer almal moet ontspan na 'n lang dag. Die kaggel was 'n wenner met die koue aande. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
It was such a pleasure having you and your family stay with us, Alida. We look forward to having you all back again for another visit soon!

Bianca L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ongelooflike lekker naweek! Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Check-in was maklik, die plekkie was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
You were amazing guests and it was a pleasure having you stay with us! Visit again soon....

Chene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Brilliant! Fantastic stay! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Short mid-week stay in Clarens, really enjoyable. Great location and very well equipped house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansche C
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Loved the stay here. The host, place and hiking were amazing. The host was always available and helpful when I had questions as I travelled alone. Very accommodating and friendly. It was wonderful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindsey
The Stoke House
It was such a pleasure having you stay with us - You were the perfect guest and can't wait to have you back again for another stay one day!

Sanet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Gemaklik, interessant en ontspannend! Ons het baie lekker gebly, die Tomac suite het alles gehad wat 'n mens benodig om gemaklik te wees, en die dekor en tuin is pragtig. Die enigste nadeel was vir ons die vreeslike verkeer en taxi's met baie harde musiek wat op en af tot baie laat in die aand voor die huis verbyjaag. Verder was ons naby aan al die restaurante, en die spa by die hotel reg oorkant die pad is definitief aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindsey
The Stoke House
Thanks Sanet - we enjoyed having you stay with us! Being in the heart of the village close to all the shops, restaurants, and hiking trails does mean we have traffic coming past and school kids' laughter from the playgrounds. The hustle and bustle of village life can be a bit noisy at times.

Lerato M
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

It was peaceful. The stay was good. However, it's best to communicate that the self-catering includes the self-cleaning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindsey
The Stoke House
Thanks Lerato - most self-catering establishments only offer cleaning on request. On your next visit, let us know which days and times you would like your unit serviced and we'll be happy to do so

Johan E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Heel lekker, maar baie koud. Daar is 'n paar goed wat gepla het. Natuurlik load shedding met geen ligte tot ons beskikking nie. Net een by die bed, die gasgeyser was eers sonder gas en daarna werk net stage 1 wat niks aan die vetrek doen nie en dan die kaggel. Al die hitte trek net uit en dit is nie effektief om die hoë dak vetrek regtig te verhit nie. My laaste probleem het ek by baie gastehuise. Ek is 1,94 en baie plekke het die opsie van 'n ekstra lengte bed, wat hier nie was nie, so my voete het die hele tyd afgehang en koud gekry. Ek dink ook nie 2 couples kan daar bespreek met slegs 1 badkamer om te deel tussen 4 senior mense nie. Elke kamer behoort 'n en-suite badkamer te hê. Verder is die plek goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marissa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Skoon en veilig. Ja, Stoke House is sentraal geleë indien jy daar toe wil stap en of jy die staproete wil volg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindsey
The Stoke House
Thanks for your review, Marissa - it was lovely having you stay with us!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98472e955c59a4d1858cf9930a59e93f2a01ad78701408cd7cd0a4b50cf041b6106ab6627f026f8f6f9277a521c8d9c80e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 123 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519727156924 28.417206570829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang