The Stoke House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Stoke House bied huislike selfsorgverblyf in die dorpie Clarens, die juweel van die Oos-Vrystaat in Suid-Afrika. Geleë in die Maluti-berge, sal jy 'n verskeidenheid restaurante vind waar jy kan smul, wonderlike winkels en galerye, spa's om jouself te bederf, en avontuuraktiwiteite vir adrenalienverslaafdes en natuurliefhebbers.
Die eienaar se liefde vir die Oos-Vrystaat, bergfietsry, die natuur en avontuur was die perfekte bestanddele vir die skepping van The Stoke House in Clarens, wat naby die naaste staproetes en middedorp is.
Verblyf word gebied in die hoof Stoke House met slaapplek vir 4 mense. Dit het 2 slaapkamers en 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. 'n Kaggel om jou knus te hou in die wintermaande en 'n stoep en braai vir die someraande. Die 2 eenhede, naamlik Tippie en Tomac het slaapplek vir 2 mense en elke eenheid het sy eie privaat geriewe en kombuisgeriewe, patio's en braaiers. Die hoofhuis en die 2 eenhede kan saam verhuur word vir groepe van tot 8 gaste.
Die Stoke House is troeteldiervriendelik, so die bontbabas kan saam met jou in die berge aansluit op jou daaglikse staptogte, asook verwelkom deur baie van die plaaslike restaurante en winkels wat vir troeteldiere voorsiening maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lindsey Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 80
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 123 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Stoke House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang