Successfully reported

The Stone Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die cottage was netjies en goed toegerus. Die stilte en in die bos ervaring was heerlik. Dit was heerlik. Stilte, netjies, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
The Stone Cottage
Baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet.

Rusty N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie rustig om die stilte van die bosveld te ervaar. Baie rustige plekkie om weg te breek van die dolle gejaag. The Stone Cottage is luuks en goed toegerus. Ons het die rustigheid geniet, ook die wild wat onverwags na die watergat gekom het. Dit is 'n baie besondere, skoon, netjiese plekkie. Die grondpad was bietjie ver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Dit is 'n baie mooi, stil, privaat plek met 'n mooi uitsig. Dit is 'n baie mooi, stil, privaat plek met 'n mooi uitsig met alles wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Ons het ongelukkig 'n slegte tyd gekies want die area het baie meer reën gekry as wat hulle normaalweg kry en die paaie was sleg verspoel. Ons moes noodgedwonge vroeër verlaat a.g.v. 'n nuwe storm wat oppad was en was bang ons reën vas daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ed237156e612701ea40acfd2d1666574d10fce6644736ebfcc1e5f170cdbaa7d49c33ed86eb0d37b2e2492803d550e5a4b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 21 of Rhenosterpoort Farm Rhenosterpoort KR402 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.647113721661 28.18870382209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang