Ocean Breeze Garden
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Breeze Garden is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Strand. Net 'n kort entjie van die strand en plaaslike geriewe af, bied hierdie goed geleë ateljee gaste 'n gemaklike basis vir 'n seewegbreek.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, lugversorging en klerekas. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaat-elektriese stoof, mikrogolfoond, ketel en yskassie. Gaste kan 'n maaltyd by die eetkamertafel met 2 sitplekke geniet. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste beskikbaar, en vir diegene wat werk moet inhaal, word 'n toegewyde werkstasie en gratis WiFi voorsien.
Buite kan gaste 'n privaat braai-area met sitplek geniet. Straatparkeerplek met kamerabewaking is beskikbaar. Die ateljee is naby Waterworld Strand, Strand Gholfklub, winkelsentrums en nabygeleë wynlandgoedere, terwyl Kaapstad Internasionale Lughawe slegs 30 minute weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze Garden het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang