Successfully reported
+16

The Studio @ 9 Perissa Santorini

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Studio @ 9 Perissa Santorini is op 'n veilige Griekse-styl landgoed tussen Thompson's Bay en Willard's Beach, 2 van die gewildste strande aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir enkelreisigers en paartjies wat op soek is na eksklusiewe, rustige, privaat en veilige verblyf.

Die ateljeewoonstel met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en 'n koningingrootte-bed. 'n Kinderbedjie vir 'n baba kan versoek word, en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskassie, elektriese stoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster en ketel toegerus is. Breekware en eetgerei word voorsien.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar. DStv Premium is ingesluit, en gaste kan ook op die slim-TV programme stroom. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n gas- en houtskool-braai en 'n eetarea waar gaste 'n al fresco-maaltyd kan geniet.

Gaste het toegang tot al die geriewe op die Santorini-sekuriteitslandgoed, insluitend direkte toegang tot die strand, swembaddens, kinderswembaddens en klimraam, 'n groot grasspeelarea by Thompson's Bay, 24-uur sekuriteitswagpatrollies, omtrekheinings en geslotekringtelevisie. Daar is gratis parkeerplek op die landgoed.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Studio @ 9 Perissa Santorini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32c7f3370baf897d923b41ce60df2ff41fab8e07da3e3c482308d4e5917711a58cc744558b2d38a6a6bac309940f317d8520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 101 Ocean Drive Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.52557216178 31.226640902798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang