Successfully reported
+38

The Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockertskraal Farm, 30 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Studio is 'n lieflike en afgesonderde kothuis geleë op 'n plaas aan die einde van 'n privaat pad in 'n pragtige, veilige en afgesonderde vallei, in die Klein Karoo-wildernis tussen Ladismith en Riversdal. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want hierdie kothuis bederf met 'n uitnodigende plonspoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n enkelbed wat net vir kinders is.

Die knus leefarea bestaan uit 'n goed toegeruste kombuis met 'n 2-plaats gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe en lei af na 'n uitnodigende plonspoel.

Die eiendom se bekende, varsgebakte olyf- en roosmarynbrood is altyd beskikbaar om te bestel. Die area is perfek vir verken op bergfietse; gaste moet hul eie fietse en toerusting saambring. Gaste is welkom om die wonderlike verskeidenheid landskapkenmerke op die plaas te verken, insluitend die magiese mini-valleie, droë rivierbeddings, fossiele en vreemde vetplante wat hierdie landskap so uniek maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ockertskraal Farm, 30 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockertskraal Farm, 30 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA627c19bffa2284156e2169009dcf2ae079041b73e13f96249b4ffdd9b7af52afd2e57b472ba2652e12add192f3b6f5bc990d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Ockertskraal Farm 30 km from Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.690034 21.140358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang