Successfully reported

The Studio Apartment Cradock

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Joseph C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike, absolute skoon en netjiese verblyf, baie goed geleë. Die verblyf was heerlik. Die plekkie was baie netjies, pragtig skoon en alles wat mens nodig gehad het, was beskikbaar - en nog meer. Dis ook uiters goed en sentraal geleë. Die ontvangs was baie vriendelik en hartlik, met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett P
1 nag
5.0
Mei 2025

Friendly welcome, good advice on a local restaurant, seamless departure. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanami D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker en rustig gebly. Baie lekker gebly, stunning plek. Rene is 'n stunning gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lekker, rustige verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Lekker gebraai - dis 'n heerlike plek - en geslaap. Lekker gebly. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Rustig. Netjies. Skoon. Baie lekker gebly. Spasie is netjies en naby aan winkels en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Vir een aand - nie te sleg nie, alles in ag geneem. Vir een nag se oorstay was dit aanvaarbaar. Daar was geen water nie en toe dit uiteindelik kom, was dit yskoud. Nie aangenaam na 'n hele dag op die pad nie. Die eienaars het egter probeer om ons tegemoet te kom.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henry H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die eenheid was baie netjies en die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lars F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Eenvoudig en gemaklik. Baie aangename ervaring. Net een nag oorgebly, maar goeie waarde vir geld. Mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Acacia Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda681dcf84266136db9e2d67346221f810d814e1b7d37cf0619a118a8af0956580dd1f4e43d7f6168653d53d1c7ce190c29e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Acacia Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.1595948 25.6209538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang