The Studio at the Majestic village
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Studio at the Majestic village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n entjie van die Kalkbaai-hawe af.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamerarea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het. Gratis Wi-Fi-toegang word verskaf, en gaste kan toegang tot hul eie verskeie aanlyn-stroomrekeninge kry via die Smart TV. Die woonstel het 'n toegewese parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig.
Die woonstel is in die herleefde ou Majestic Village geleë, wat vroeër die Majestic Hotel was. Die hotel se oorspronklike kenmerke van 1920 is behou en gekombineer met moderne luukshede om 'n omgewing te skep wat lewe vier.
Huurders het eksklusiewe toegang tot 'n privaat gimnasium, swembad en daar is ook 'n aangewese parkeerplek beskikbaar. Die Majestic Village het 'n 24-uur sekuriteitstelsel in plek. Huurders kan hulself ook bederf met professionele behandelings wat by The Majestic Spa beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 129
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Studio at the Majestic village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang