The Studio at the Majestic village
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Studio at the Majestic village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n kort entjie van die hawe af.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n aparte toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitstel. Daar is gratis WiFi en gaste kan met hul eie besonderhede by stroomdienste op die slim-TV inteken. Die woonstel het 1 aangewese parkeerplek vir 1 voertuig.
Die woonstel is in die opgeknapte Majestic Village wat eens die Majestic Hotel was. Die hotel se oorspronklike 1920's afwerkings is behou en gekombineer met moderne geriewe.
Gaste het eksklusiewe toegang tot die privaat gimnasium, swembad en 'n aangewese parkeerplek. Die Majestic Village het 'n 24 uur-sekuritseitsisteem en gaste kan ook hulself bederf met professionele behandelings by The Majestic Spa.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 128
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Studio at the Majestic village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang