Successfully reported

Summit Stay Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Portia F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Wonderful and peaceful stay. Wonderful and peaceful stay, slept like a baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Summit Stay Guesthouse
Dear Portia, Thank you for your wonderful review. We are very happy that you enjoyed your stay, and we hope to welcome you back soon.

Morne N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Baie lekker . Ons het lekker gebly, baie dankie. Ek sal die volgende voorstel omdat julle so nuut is: Voorsien dalk driehoekie melkies vir die wat melk bo Creamora verkies en voorsien klein botteltjies body wash en shampoo. Nie seker of die body wash wat in die stort was, die bottel van die vorige gas was of dit maar net julle body wash was nie. Gee twee stelle van handdoeke. Die een was 'n klein handdoekie en een was 'n groter een. Ons was twee gaste. Voorsien 'n waaier. Dit gaan warm raak in die aande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Richardson Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA218f91c1d2679289be78a2d115ff9540a602a8bdb738189e3d606f74c4d209b0b20efcf43fca41909f54664ffa557eed9ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 18 Richardson Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9952251 25.6462052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang