Successfully reported
+23

The Symphony

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Morewood Crescent, Grayleigh, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Symphony is 'n pragtige selfsorgkothuis wat in 'n privaat voorstedelike oase in die hartjie van Westville geleë is. Dit is ideaal vir paartjies wat 'n naweekwegbreek soek, of uitvoerende reisigers wat 'n stil tuin nodig het om in te ontspan en 'n perfek ingerigte suite om in te werk.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n sitarea wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet op die patio wat buitesitplek, 'n rustige tuin en braaigeriewe bied, en boonop kan gaste 'n duik in die verfrissende sprankelende swembad geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan smul aan hierdie lowerryke toevlugsoord, gerieflik geleë net 'n paar minute van die lewendige besienswaardighede van Westville, die skilderagtige Upper Highway-area en die bedrywige stad Durban af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
DStv

Ligging

  • 29 Morewood Crescent, Grayleigh, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Morewood Crescent, Grayleigh, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20afe5ee89c1e791f56078a064db7fa58bbcbef22fe585a64100879dc51107c929d4d80a626ef4c47eb4f02e3237fe2625f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 29 Morewood Crescent Grayleigh 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -29.8340768 30.9085225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang