Successfully reported

Pecan Nut Tree

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Engela V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very pleasant stay and a friendly host. Very pleasant stay and a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, veilig en netjies. Die akkommodasie en diens was uitstekend gewees. Die personeel was selfs bereid om ontbyt kamer toe te stuur vir my vrou wat nie mobiel was nie. Ek hoop die eienaars besef die waarde van die personeel wat so toegewyd is. Wat wel gepla het, was die gebrek aan DStv. Die gebruik van 'n Apple ontvanger was vreemd om aan gewoond te raak en die instruksies moes ge-'google' word. Gee asb. 'n inligtingblad om die Apple ontvanger se werking te verduidelik. Die plek is naby Mediclinic Sandton en dit was baie gerieflik om daar te bly en die hospitaal te besoek. Gebruik die aspek gerus vir bemarking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pamela
Pecan Nut Tree
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle akkommodasie en diens uitstekend was, en ons waardeer dit opreg dat julle ons toegewyde personeel opgemerk het. Dit was vir ons 'n plesier om ontbyt na jou vrou se kamer toe te stuur – ons probeer altyd ons gaste se gerief en gemak prioritiseer. Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat die Apple ontvanger veroorsaak het en dat jy die instruksies moes soek. Jou voorstel om 'n inligtingsblad te verskaf is baie waardevol en ons sal beslis kyk na maniere om die proses vir toekomstige gaste makliker te maak. Dit is wonderlik om te hoor dat die ligging naby Mediclinic Sandton vir jou gerieflik was. Ons sal dit beslis beklemtoon in ons bemarking. Baie dankie weer vir jou deeglike terugvoer – ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom! Vriendelike groete, The Pecan Tree-span

Celest S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Exceptional. Excellent! The host accommodated us in any way possible, super friendly, super clean. Just really a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Superb. So nice! We stayed there with our baby being in hospital around the corner. They were super nice, very accommodating and even concerned for our child.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very comfortable and safe. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Ons was vriendelik verwelkom en het 'n gerieflike verblyf gehad. Ja, definitief. Die personeel is baie vriendelik en het die eenheid mooi gemaak, ons het sommer nog 'n aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, netjies, veilig en net awesome. Een amazing naweek! Almal is vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies, veilig en rustige omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Ons verblyf was skoon, netjies, gemaklik, modern en het alles gehad wat ons nodig het. Die omgewing is baie veilig en rustig. Ons was ook naby Montecasino waar ons wou wees vir 'n vertoning. Die ontbyt was heerlik en vars voorberei. Ons sal definitief terug wees en kan die verblyf vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pamela
Pecan Nut Tree
Good day, Thank you very much for taking the time to write such a lovely review. We are eagerly looking forward to seeing you again in the near future. Kind regards Pamela

Cor V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gepas vir enige tipe reisiger. Baie lekker gebly. Personeel is so gasvry. Daar is 24/7 ligte en TV beskikbaar. Die grasperke is pragtig en die swembad verfrissend. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMTQxMDE2LWFhNTYtNDk4Yy04Yzc2LTlkY2NiMTYwMWM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 9 Blackpool Road Bryanston 2146 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.07656 28.01652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang