Successfully reported
+23

The Tented River Camp @ Belvidere Country Estate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off District Road D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Tented River Camp @ Belvidere Country Estate is geleë in die ongerepte Karkloofvallei, op 'n werkende plaas met pragtige uitsigte oor die Karkloof-reservaat en weidingsgrond. Dit is ongeveer 24.6 km vanaf die dorp Howick geleë en is ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek.

Die Tented River Camp @ Belvidere Country Estate kan gemaklik 8 gaste akkommodeer en is ideaal vir 2 gesinne met 4 volwassenes en 4 kinders. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n stapelbed (geskik vir kinders van 12 jaar en jonger) en deel die gebruik van 2 badkamers. Daarbenewens is daar ook 'n speelkamer vir kinders in die solder. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste betree 'n ruim oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel en maak verder oop na die eetarea. Daar is ook 'n tweede sitarea vir diegene wat 'n wegkruipplek soek.

Die stoep bied ruim sitplek en 'n skilderagtige uitsig oor die rivier. Gaste kan die geriewe van 'n pizza-oond, vuurput, luukse dagbed, privaat warm bad en 'n strelende buite-sauna in 'n rustige natuurlike omgewing geniet.

Die area is ideaal om bergfietsroetes te verken of 'n Midlands-wegbreek met skilderagtige berguitsigte te geniet. Gaste kan aan die slaap raak met die geluid van die swartrugjakkals wat in die verte roep en wakker word met die geluid van koeie wat vreedsaam loei.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Travis F
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, great views. Our stay was amazing from start to finish. The staff were friendly, helpful and effective in helping us always h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Paula P
Saam met vriende
5.0
Peaceful, unique, special gem. What a gem of a place
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Andre R
Saam met vriende
5.0
Lui naweek. Lekker huis om te bly, kuier en eet. Kombuis goed toegerus.
Apr 2024
Samkelisiwe Y
Saam met vriende
5.0
Awesome . Had an amazing stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Annamarie B
4.4
Van oud tot jonk het pret gehad in en om die “Tented Camp”. ‘n Heerlike familie naweek in ‘n pragtige omgewing.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off District Road D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Tented River Camp @ Belvidere Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off District Road D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e8635f0c95c025689f1a4f7397cd6cd88485b04b59f5cfb0280e387e230a1bc4147decff03136c0cff8d1d2eaa5540936b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Off District Road D734 Belvidere Plaas 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.343084362791 30.311393961311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang