Successfully reported
+32

The Thando's Sandton Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Minerva Avenue, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R2 193 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thando's Sandton Gate is in die bedrywige hartjie van Glenadrienne, Sandton. Dit bied 'n stylvolle en ruim toevlugsoord omring deur 'n magdom geriewe.

Hierdie uitnodigende woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die sjiek oopplan-leefarea is ontwerp vir ontspanning en gemak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware, yskas en 'n wasmasjien toegerus. Langs die kombuis is daar 'n stylvolle etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. 'n Aangewese lessenaar bied 'n praktiese ruimte vir werk of beplanning, met gratis WiFi regdeur beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies op die stoep geniet, wat buitemeubels het en 'n uitsig oor die welige tuine bied. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel is net 8,9 km vanaf Montecasino Bird Gardens en 6,3 km vanaf Delta Park, wat dit 'n perfekte basis maak om die beste van Sandton te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Minerva Avenue, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 193
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 193
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 193
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Minerva Avenue, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2780aa868681c2cb918f0f4ef0632c92c75b68e9b4942ea42cef313c3185130dc6a42bb973f7c62c40e32bda3b0a3921ef2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 193 per nag (plek vir 4) 25 Minerva Avenue Glenadrienne 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0950668 28.0300991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang