Successfully reported
+31

The Thatched Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Masefield Street, Farrarmere, Benoni, 1501 , Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Graskothuis is 'n bekoorlike tuinkothuis in Benoni, 'n dorp aan die Oos-Rand van Gauteng. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Die kothuis bestaan uit 1 solderslaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefruimte sluit 'n werkstasie, 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste kan op die patio ontspan, 'n verfrissende swem in die swembad neem of in die jacuzzi ontspan. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Die kothuis is gerieflik geleë naby Sheridan Winkelsentrum, Homestead Lake, Homestead Parkrun, en slegs 12.9 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anesca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 4 Masefield Street, Farrarmere, Benoni, 1501 , Gauteng
  • Gaste dink The Thatched Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Masefield Street, Farrarmere, Benoni, 1501 , Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1277862931b086f58a3b1d82593481a67b09346d1467279b7c3dace4b555b544632e01a553bcf564a38d1f867ffa01bb57e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Masefield Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1635476 28.2905028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang