Successfully reported
+18

The Tides Out

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 683 George Brown Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Tides Out is 'n pragtige strandfronthuis in Morganbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 10 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die leefarea sluit 'n kroegarea, 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Die huis sluit ook 'n slaapklere-sitkamer in en lei na 'n balkon met oorgenoeg buitesitplek, braaigeriewe, 'n pizza-oond en 'n swembad met dagstoele. Die huis maak gebruik van sonkrag en is toegerus met 'n omskakelaar en watertenk. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolanda T
5.0
Absoluut "next level". Alles omtrent die huis, die ligging, die gemak, die geriewe was 'n ongelooflike ervaring.
Sep 2025
Rajesh R
Saam met vriende
5.0
Our stay was very nice. The stay was very nice and the place is stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Amanda Sivenathi K
Saam met vriende
5.0
Amazing, enjoyed every moment. Amazing, the house was so beautiful, definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jillian P
5.0
Amazing. I'm very happy about the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ndima T
Saam met vriende
5.0
We got more than we bargained for. Exceeded all our expectations and we were just blown away. We even wanted to stay longer. Lol.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jarred Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 683 George Brown Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Tides Out het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 683 George Brown Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5246274777d19f934f54d66be5e6bd9ba096fed9318ddd821dac49c6ccd757edd462441b74662a4b69ba6f9d9d8580a43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 683 George Brown Drive Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.707900647545 28.339940711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang