Successfully reported
+58

The Timeless Way

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Harder Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Timeless Way is 'n eenvoudige maar netjiese selfsorg-gastehuis in 'n stil straat in 'n area genaamd Vineta, ongeveer 3.5 km vanaf die sentrum van Swakopmund. Dit is binne maklike bereik van die see sowel as talle winkels en eetplekke.

Die verblyf bestaan uit 5 goed ingerigte kamers, elk met sy eie privaat badkamer. Die mees gesogte eenheid is op die eerste verdieping en het 'n see-uitsig vanuit die leefarea. Dit het 'n groot leefarea met 'n binnebraai, en gaste hou daarvan om tyd daar saam met familie en vriende deur te bring. Al die ander eenhede het 'n buitebraai-area.

Die gastehuis is slegs 400 meter van die strand af, vanwaar gaste die mooiste sonsondergang kan geniet, en kinders kan speel. Die redelik nuwe Platz am Meer Winkelsentrum is ongeveer 700 meter van die gastehuis af. Die sentrum bied verskeie goeie restaurante en van die beste winkels wat Namibië bied. Swakopmund is baie besig in Desember met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir jonk en oud.

Die gastehuispersoneel werk al meer as 10 jaar vir die gasheer en sal ywerig help waar nodig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helmon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 Harder Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink The Timeless Way het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Harder Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbf3a530c05938550321bb860a7fd5e4e344c3b54c9362d3d71defb10511b977b7031c50909a1d15853ecfa0555e62945e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 5 Harder Street Vineta Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.648406764132 14.53204446627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang