The Tiny Tin House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R3 280 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Tiny Tin House is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n privaat en rustige woonbuurt in Rawsonville.
Dié tweeslaapkamerwoonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die eenheid het 'n TV met gratis WiFi.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot 'n noodkragstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maadje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tiny Tin House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang