Successfully reported
+43

The Tiny Tin House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 280 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Tiny Tin House is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in 'n rustige buurt in Rawsonville.

Hierdie eenheid het lugversorging, 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien, asook 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek op die perseel en 'n noodkragstelsel is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Graham W
Besigheidsreis
5.0
Not what I expected. Even better. Very nice and tranquil. Never stayed in a tiny house before, but for 2 people, this is great. Loved i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Raymond K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was 'n lekker atmosfeer om te ontspan en ontsnap uit die stad.
Aug 2025
Dawn B
5.0
Beautiful, spotless, quiet, well-equipped. Lovely stay in Rawsonville! The area is peaceful and quiet, perfect for a relaxing break. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dawn B
5.0
Beautiful and relaxing stay. Beautiful place, very nice layout. Quiet area. Has all the amenities you need. Host responds quickly, with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sanet M
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, keurig, versorg, netjies, pragtig. Ons het heerlik gebly in die keurige Tiny Tin House. Sorg en omgee in elke aspek van die verblyf is te si...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maadje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tiny Tin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Vanaf
R 3 280
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 280
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 280
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb3cfdc90867f289892621c08b6a0c494d0a4a39e9aa4fb0bd161469ab1da404dab3170a8e79df3b2e36d7acbde63cd3cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 280 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 5 Keerom Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.6869401 19.3111832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang