The Train
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Train is 'n 1973-treinwa wat met liefde gerestoureer is en hoëgehalteverblyf langs 'n 18 m lange platform bied. Dit is in die skilderagtige dorpie Wakkerstroom geleë en bied rustige en unieke verblyf.
Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, stort en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die pragtig versierde leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in wat met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n Franse kaggel wat stadig ontbrand en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n uitkykdek met buitemeubels en 'n uitsig oor die Vlei. Die Wakkerstroom-vleiland met sy voëlskuile is ideaal vir gaste wat wil verken en is stapafstand. Ossewakop is 9,8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 114
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink The Train het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang