Successfully reported
+23

The Tram Stop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere Street, 77b Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tram Stop is in Franschhoek, 'n dorp in die Wes-Kaap met eeue oue wingerde en Kaaps-Hollandse argitektuur, geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies en gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë en ontspannende wegbreek.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne, handdoeke en basiese toiletware word voorsien.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n aangewese werkstasie, 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien. Gaste kan op die balkon ontspan en kyk hoe die gewilde Wine Tram verbykom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cabriere Street, 77b Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tram Stop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere Street, 77b Village Artisan, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272cfe9c51b7dd30cee946c970dce1877229e1cdaf8638eb574e64fea5a4231714b5761515ab99ef7b390f9e770e48ec7885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Cabriere Street 77b Village Artisan 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.905799616936 19.112250627382
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang