The Tree House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 881B Patryshond Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Tree House bied gerieflike oornagverblyf in die lowerryke woonbuurt Garsfontein in Pretoria.
The Tree House bied 'n gastekamer op die boonste vloer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasbak en 'n rusbank. Die eenheid het sy eie privaat ingang en uitsigte oor die welige tuin.
Gratis WiFi-verbinding is beskikbaar. Gaste kan in die goedversorgde tuin ontspan of van die gemeenskaplike stoep met oorgenoeg sitplek gebruik maak.
Neem asseblief kennis dat dele van die eenheid via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Ons is jammer dat ons geen besprekings wat minder as 24 uur vooruit gemaak word, kan aanvaar nie. 'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, op versoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 881B Patryshond Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink The Tree House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 881B Patryshond Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang