Successfully reported
+23

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Chater Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse is aan die grens van 'n bloekomwoud in die buitewyke van die stil dorpie, Elliot. Daar is verskeie voetslaanroetes in die area en die dorp is net 90 km van Rhodes af.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 2 volwassenes het. Vier van die eenhede het 'n slaapbank vir 'n kind. Een eenheid is 'n gesinseenheid en het 'n stapelbed.Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort. Gaste kan 'n heerlike ontbyt, middagete of aandete bestel of hul eie maaltye in die kombuisie voorberei.

Daar is braaigeriewe wat vooruit bespreek moet word en veilige parkeerplek op die groot perseel. The Tree House Coffee Shop and Guesthouse is 'n gerieflike stopplek vir reisigers wat op pad van KwaZulu-Natal na die Wes-Kaap is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mellisa K
Besigheidsreis
5.0
Skoon en netjies. Die koen manne bly al vir jare daar en eet sommer. Ook daar as hulle daar oornag. Die girl daar help my altyd sommer op WhatsApp ook...
Sien meer
Aug 2025
Heleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornag akkommodasie. Die ligging was ideaal. Akkommodasie is netjies en skoon. Skoon, gerieflike akkommodasie met aandag aan klein ekstras.
Aug 2025
Ursula T
Gesin met klein kinders
5.0
Persoonlike en huislike oornagverblyf. Ons het ’n heerlike ervaring gehad by The Tree House Coffee Shop and Guesthouse. Die verblyf was warm en knus, ...
Sien meer
Jun 2025
Mary-Lu T
Saam met lewensmaat
5.0
Ondervind gasvryheid uit die boonste rakke. Baie dankie, Megan, vir jou gasvryheid. Jy het geweet hoe moeg en honger 'n klomp bikers kan wees na 'n ba...
Sien meer
Mei 2025
Janice F
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The place was very clean and had everything you need. It was nice to have a welcome sherry in the room and a gas heater to w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 40 Chater Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Tree House Coffee Shop and Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Chater Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3de3520c19f8c261d2a6c8d3e14617b41f26021bf74ec7dc0b45689f1e56ed7653c52c13f494b3cbbbcbf9707ce8084b0bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 40 Chater Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.330621816583 27.854207816841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang