Successfully reported

The Tree Top Studio

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanya V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ongelooflik. Ons was aangenaam verras toe ons die deure van Tree Top Studio oopmaak. Dit is absoluut pragtig, pynlik netjies en 'n lushof van rustigheid. Dit voel asof jy in jou eie boomhuis bly. Ons kuier was hopeloos te kort en ek het myself belowe dat ek definitief weer sal terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
1 nag
5.0
Aug 2025

Voel asof mens in 'n luukse boomhuis tuisgaan. Sterk aanbeveel! Heerlike oornagverbly in Treetops gehad. Vriendelike en baie hulpvaardige gasvrou, alles wat mens nodig het en meer in 'n pragtige, kraaknetjiese studio woonstel met groot venster wat uitkyk op lieflike groot bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Rhenius Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a092abd4f6515765ece74e7ec170a4face448404d2c81af3b083d14207423fdc35eff75a59f5a17b9299703650ed970a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 19 Rhenius Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0221652 20.4462018
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang