Successfully reported
+51

The Tropical Hut

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Raphia Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Tropical Hut bied gerieflike verblyf in Mtunzini. Hierdie lodge spog met 'n binnenshuise waterval en -visdam om 'n rustige wegbreek weg van die stadsgewoel te verseker.

Verblyf word in verskeie kamers gebied, wat elk met 'n lieflike uitsig van die lowerryke tuine spog. Die kamers het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook en suite-badkamers met bad- of stortgeriewe. Verder is lugversorging, gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix, yskassie, 'n mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe beskikbaar.

Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste heerlike maaltye, insluitend ontbyt, kan geniet, of by die buitebraai-area met 'n TV kan ontspan. Die lodge het 'n saal waar konferensies met 'n bosgevoel en partytjies met 'n tropiese styl gehou kan word. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 63 Raphia Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Raphia Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b0015b5caaa8e73be7e09bc2e76d817aec21e014916e9fbe2ff0dd1de41505bd4e5d8f439741144f821dd12e7b60e71bc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 63 Raphia Crescent Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.962606 31.748498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang