Successfully reported
+102

The Trout Pod

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Valley Road, Visgat Farm, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë op 'n krans in die Witzenberg-omgewing, met 'n uitsig oor die Olifantsrivier, bied hierdie ongelooflike off-the-grid Trout Pod vliegvissers die droombestemming om bruinforel in die Wes-Kaap te hengel.

Dié sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die toilette loop op 'n septiese tenkstelsel, en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die knus sitarea wat uitloop op die patio met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n houtvuur-bubbelbad wat oor die lieflike omgewing uitkyk.

Die kothuis is ontwerp om in te meng met die omgewing, weg van die besige stad, en is nie toegerus met 'n TV, Wi-Fi, of selfoonsein nie. Gaste kan in die natuurlike swembad langs die rivier afkoel en is welkom om vang-en-losvlieghengel of selfs voëlkyk te doen.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erina W
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gerus, en wens ons kon langer bly. Asemrowende ligging. Die rotsformasies is skouspelagtig! Wat 'n voorreg om die cottage met die eien...
Sien meer
Okt 2025
Peter C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place to spend my 80th birthday. Unique luxury, splendid isolation. I celebrated my 80th birthday at the Pod. It is an amazing ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Thelren M
Saam met vriende
5.0
One for the bucket list. If you desire complete relaxation away from the city, social media and television, then this is your spot. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Craig H
Saam met lewensmaat
5.0
Rejuvenating. Amazing stay, it's a perfect venue for a complete escape and disconnect from the world. The river and ravine are beautifu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Deirdre B
Saam met vriende
5.0
I have already recommended this location to several friends. The Trout Pod was lovely. Super location, nice accommodations, well appoin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Witzenberg Valley Road, Visgat Farm, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Trout Pod het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Valley Road, Visgat Farm, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f33b27d31f21d87891f8cb8bf5c6e1e40ea6674ddcfa244ce83111cce66b0227bad6c27aaafdf63b3b0d7ca5ce6421bd36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Witzenberg Valley Road Visgat Farm 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.062208865867 19.213437212303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang