Successfully reported

The V8 House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sasha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very good. Excellent, nice people, clean accommodation and very quirky. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chereen J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

We enjoyed the silence and peace. Loved that each unit has separate kitchen and bathroom facilities. The indoor braai common area/bar is cosy. To use exclusively as an extended family is also a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Beste in die geweste. V8 het al ons verwagtinge oortref. Dit is netjies, skoon en baie interessant. Enige iemand wat net 'n bietjie belangstelling het in motors, veral vintage, sal V8 verskriklik geniet. Ons gaan vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing comfortable and unique accommodation, very good. Lekker blyplek in mooiste Sutherland. A petrol head's dream stay. Jy kan lank hier kom bly. Te veel om te doen en sien. Bly die eenheid is groot met ordentelike verwarming en houtstofie. Verkyk jou aan al die klassieke voertuie wat gerestoureer word, of nog gedoen moet word. Hoogs aanbeveelbaar. Kies die Chev-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het na die sterre gaan kyk. Die V8 gastehuis is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thorsten P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfect stay for any petrol head. We loved our stay at this unique venue and will be back soon. Johan and Shelly are great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende diens. As jy 'n entoesias is van motorvoertuie, dan is dit die plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Awesome! Wow! Baie netjies en uniek. Kon nie vir beter gevra het nie. Host Shelly is baie vriendelik en loop die ekstra myl. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

The place we stayed at was amazing. If you are into old cars, this is definitely the place to stay. The rooms we stayed in were stunning and very creative. And to top it all, we were amazed by what the owners do for the animals in town. We are glad to see that there are still good people out there that go out of their way to help animals. Glad to have been a part of it however brief it was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Great place to stay. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b824620daf9b246b075e71a9b0c8b35b03ae6f7b5b5a5e6606bba6d580c08523b9026e8c4914c1da220980a34f428c3420e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3993446 20.6607935
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang