Successfully reported

The Vaal Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janetta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Wonderlike plek om 'n mens se siel te vernuwe! Dit was absoluut heerlik om by die akkommodasie te kuier. Hulle het uit hul pad gegaan om ons besoek spesiaal te maak. Alle etes was ook puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie rustig. Daar is nie TV nie wat dalk lekker sou gewees het! Dit was baie aangenaam en die gasvrou het baie moeite gedoen vir ons met 'n aandete. Ons het bietjie gesukkel om die plek te vind, maar as mens meer oplettend was en na die naam van die straat gekyk het, sou dit makliker gewees het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Lammertsbay Drive, Deneysville, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8056cb2de7688776781ce07bf78e311ba7c5b0b6529811d6728f9c3258e24414c6c74b6055425953369bd93e64aa9708773d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 115 Lammertsbay Drive Deneysville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.917896 28.15725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang