Successfully reported

The Vale Karoo Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Esme M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker en puik! Baie gasvry, netjies, kos uit boonste rakke en puik diens, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilig, karaktervol en heerlike kos vir siel en liggaam. Dis 'n goeie en veilige oornagplek vir die lang pad. Dis pragtig vir funksies ook. Kos is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

My future mid-journey overnight stop. Friendly host. Excellent supper. Comfortable accommodation. Far enough off N1, so very little traffic noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette Z
1 nag
5.0
Jul 2025

Beautiful setting, and a peaceful pause along the long road trip! Warmly welcomed, and all arrangements were ready upon arrival! Beautiful setting, and a peaceful pause along the long road trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was uitstekend. Dit was weereens met sielerus en ontspanning wat ons daar kon oornag het. Het heerlik ontspan en smaaklik geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ongelooflik mooi en rustig. Die plek is ongelooflik, die mense, die kos, hoe dit lyk, net alles. Die hele atmosfeer by daai plekkie is net ongelooflik rustig en vriendelik. Ek sal beslis weer by hierdie plek gaan bly en slaap en sal ook dit aanbeveel vir almal wat daai pad ry. As ek kyk na wat ek gekry het en wat ek betaal het, is hierdie verskriklik goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik & warm. Wonderlik en warm. Vriendelik, behulpsaam met ongelooflike maaltye en dierevriendelik wat vir ons 'n moet is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff S
1 nag
5.0
Jan 2025

Rest and recharge. Perfect location for a restful overnight stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette T
1 nag
4.8
Apr 2025

Heerlik. Baie oulike plek en die 3-gang ete en ontbyt was ongelooflik lekker, porsies baie groot.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert U
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Restfully traditional farm-style break. The Vale has managed to retain typical Karoo character with style. Its quiet, rural setting with stone buildings, rustic furnishings, and farm location are topped off with traditional Karoo cooking, to deliver a perfectly relaxing journey breakpoint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 092
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 092
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 092
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 km east of Beaufort West, 800m off the N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b7e51808fe2ce5cef533ceb3ce6652de3822de8547996bb9c881d892a2bcd3182916abb452bb4d0138316520fa0cffae87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 092 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 30 km east of Beaufort West 800m off the N1 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.199147648438 22.842292785645
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang