Successfully reported

The Valley Guest House and Conference Centre

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Rosa L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie skoon. Baie skoon en vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Dit was reg vir die paar dae wat ons daar was vir 'n rugbytoer. Die kamer waarin ons gebly het, was baie skoon en netjies. Die waaier/lig se een toutjie was gebroke, so mens kon nie die waaier alleen gebruik deur die nag nie. Die matras was baie sag en laat mens heeltyd na mekaar toe rol. Die kussings was ook hobbelrig, maar ons het ons eie gehad. Die linne en kamer was skoon, maar dit sou lekker gewees het as daar 'n matjie langs die bed was. Die TV kan nie draai nie, en daar is net een stoel, so dit was moeilik om lekker te sit of lê en TV kyk. Daar was nie 'n yskassie in ons kamer nie, maar ons mag die groot yskas en vrieskas in die eetkamer gebruik het. Die braai-area is baie klein en laat nie eintlik toe dat mens gesellig daar kan kuier nie. Wees ook net bewus dat dit nie 'n losstaande eenheid is nie, maar 'n kamer in 'n huis. Ons beddegoed is geruil na 3 dae, en ons het skoon handdoeke gekry na 2 dae aangesien dit baie reënerig was en dit nie wou droog raak nie. Ons gasvrou was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Boipelo K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Hospitable. Staff was friendly and helpful. Rooms were out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Vriendelike diens en hul is baie behulpsaam. Was baie lekker sal hul definitief aanbeveel. En as ons weer daardie kant toe gaan, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Die mense was baie vriendelik. Tracey het ons vriendelik ontvang en ons op ons gemak laat voel. Dit was soos my huis weg van die huis af. Ek sal vir seker weer daar gaan oornag. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marc H
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Okt 2023

Die perseel is netjies en skoon, maar kort baie onderhoud en opgradering. Ek kan beslis nie kla oor enigiets nie. Eienaar het duidelik 'n visie en 'n plan, maar het nie die geld om dit nou al te laat gebeur nie. Ek het lekker gebly vir twee nagte, en het nie kortgekom aan enigiets noemenswaardigs nie, en ek wens die eienaar alle geluk toe met sy/haar planne. Ek sal julle waarskynlik weer sien vir 'n volgende verblyf. Intussen, hou vol, hou moed, en maak julle drome en planne waar.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Rosa J
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mrt 2023

Nie soos op die foto's. Jacuzzi werk nie. Parkering is 'n probleem. Kon nie op bed slaap, moes 1 enkelbed deel met my man.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Mrt 2023

Baie teleurstllend. Geplaas by Bogato B&B wat baie vuil was. Teleurstellend dat die verblyf ons dubbel gekos het. Ons was deur The Valley geboek by Bogato B&B. Ons moes 18:00 Vrydag 24 Maart rondry en soek vir 'n geskikte blyplek. Sal graag my geld wil terugkry. As 'n professionele persoon wat baie van oornag-akkommodasie gebruik maak, was hierdie werklike swak diens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hanna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker gewees en baie rustig. Dit was baie stil en rustig. En privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Fettes Road, Wembly, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c1c33726fac715b1af2a73041ea557e8eba8bde9b0f056aad90634338a726ecc999329e278a35716aa90f85b2dc8690023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 16 Fettes Road Wembly 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.5961289 30.3560491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang