The Valley Guest House and Conference Centre
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Fettes Road, Wembly, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Valley Guest House and Conference Centre is in Pietermaritzburg, minder as 2 km vanaf Athlone Circle Mall en 4 km vanaf Victoria Winkelsentrum. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 4 en suite-dubbelkamers, 2 enkelkamers, 2 gesinskamers vir 4 gaste en 2 tripelkamers. Daar is verskeie tuinareas en ’n stroompie in die agterplaas. Gratis WiFi is beskikbaar. Kinders word toegelaat en daar is ’n speelarea met ’n swaai en glyplank.
’n Engelse ontbyt word teen ’n ekstra koste bedien. Daar is ook ’n wasgoeddiens, braai-area en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Fettes Road, Wembly, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Valley Guest House and Conference Centre het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Fettes Road, Wembly, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang