Successfully reported

The Victoria House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Bernice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte plek om ons roadtrip af te sluit. Onvergeetlik en onverbeterlik. Fantastiese ervaring. Kamers stylvol. Hoofhuis stunning en kos onverbetelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thank you for the great review. Much appreciated. Hope to see you soon when in the area. Safe travels.

Elize J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Welkom en warm atmosfeer. Beslis die moeite werd. Fantastiese diens en gasvryheid. Dadelik tuis gevoel. Aandete en ontbyt was besonders en die hele atmosfeer in die gastehuis laat 'n mens baie welkom en warm voel. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thanks for the great review. Hope to see you soon when in the area. Safe travels.

Steve D
1 nag
5.0
Jan 2025

Highly recommend! Excellent! Super friendly hosts, a beautiful house, the rooms are spotless, tastefully furnished, with clear attention to detail, e.g. fridge, honesty bar. The meals were great. I would stay here again without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thanks so much for the great review. Enjoyed chatting to you. Hope to see you soon and safe travels.

Thololo Andries P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Well kept place and beautiful. The place is beautiful. The staff/owner has a good sense of servicing the customer. They made sure that our stay is hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thanks for the great review. Great meeting you. Till next time, safe travels.

Shiralee T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Beautiful space with gracious hosts and excellent meals. Comfortable and tastefully furnished room with a spacious bathroom. Beautiful and tranquil garden. Gracious hosts took great care with our comfort and prepared excellent dinner and breakfast. We highly recommend The Victoria House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thanks for the great review. Hope to see you soon when in the area. Safe travels.

Hans N
1 nag
4.0
Mei 2025

Gerieflike verblyf. Aangename verblyf in die kamer. Baie gerieflike bed en pragtige linne en warm duvet in die kamer. Baie volledige kroeg en eetgoed in die kamer. Die gasheer het ook 'n driegang maaltyd aangebied en ek het heerlike aandete gehad. Die aandete was ekstra en die ontbyt was ingesluit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gavin
The Victoria House
Great meeting you. Thank you for the great review. Till next time, safe travels.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thanks for the great review. Hope to see you soon when in the area. Safe travels.

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Would definitely stay there again. Excellent. Hosts went out of their way to make sure we were comfortable. The atmosphere was friendly and the dogs loveable. Dinner was extra but very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thanks for the great review. Hope to see you soon when in the area. Safe travels.

Lofti K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Top punte. Lieflike gastehuis, netjiese kamers en baie behulpsame gasheer. Steak aandete was so sag, kon met bottermes sny. Sal my weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
The Victoria House
Thank you for the lovely review. Great meeting you. We look forward to your next visit. Safe travels.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7902e7539cb5bee777d46e7250b0e3490dca96886f2f9b5a6716b341430df7124f2b94b463159439309675affcec82ac6c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 4 Erwee Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.868310098096 27.873323274769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang