The Victoria House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Victoria House bied gemaklike gastekamers en is geleë in die hartjie van Ficksburg, aan die voet van die pragtige Imperani-berg. Hierdie gastehuis is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word.
Verblyf Die Victoria House bestaan uit 9 individueel versierde kamers, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind. Elke Victoriaanse tema kamer beskik oor 'n privaat badkamer en bevat geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV met 'n Netflix-app, 'n kluis om waardevolle items te bêre, en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs kan op aanvraag gereël word.
Ontbyt is ingesluit. Ander maaltye kan vooraf gereël word, teen verskillende kostes. Die gastehuis bied WiFi-toegang, 'n gaste-sitkamer met 'n goed gevulde kroeg, goed versorgde tuine en veilige parkering vir voertuie.
Die Victoria House kan ook funksies soos hoë tee, verjaardagvieringe, intieme troues en ander spesiale privaat geleenthede aanbied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink The Victoria House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang