The Victorian Goose
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Palmyra Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Victorian Goose is 'n gesellige gastehuis in die pragtige voorstad Newlands, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is gerieflik geleë, net 1 km vanaf die Newlands-krieketveld en is naby die Kelvin Grove-klub, die Sportwetenskapinstituut, Palmyra Junction en Cavendish-plein.
Die Victorian Goose is versier in 'n elegante Victoriaanse styl met karakter en sjarme. Verblyf word aangebied in en suite-gastekamers, wat elk 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en gratis WiFi bied.
Die Victorian Goose bied 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt. Ontbyt kan binne die eetkamer of buite by een van ons bistro-tafels langs die swembad geniet word.
Die Victorian Goose bied 'n buitelug-swembad en 'n tuin. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af vir 3 klein voertuie is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 50 Palmyra Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink The Victorian Goose het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Palmyra Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang