Successfully reported

The View

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Michealyn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Relaxing and very beautiful. The place has a stunning view, is very spacious and has loads of entertainment as well. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

It's called "The View" for a reason. The actual view was spectacular! The house is really homely; it was a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joss V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Pragtige uitsig. Ruim vertrekke en rustige atmosfeer. Ons het die naweek baie geniet. Die blyplek is baie groot vir die prys wat ons betaal het. Al die geriewe wat nodig is vir 'n wegbreek is beskikbaar. Ons het net gesukkel met die stort se waterdruk, dit was baie swak. Die plek kon beter skoongemaak gewees het, maar andersins het ons dit baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Peaceful. It was like a home. The kids loved it. The ocean view was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bothma K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Lekker, maar kriewelrig met die huis wat vuil was met aankoms. Dit kan 'n lekker plek wees, hondhare en sigaretstompies is net nie die gesig wat ek wil sien met aankoms nie. Gaste moet maar hulle eie lakens neem. Die slaapkamer se duvet sloop is vol kolle en vertoon vuil, ook net 'n onderlaken vir die bed in die huis. Die uitsig is wel 'n pluspunt.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Robyn
The View
As per the manual, the sleeper sofa bedding was in the red box. I'm sorry you didn’t find it. I was next door; if you had asked, I would have helped you. Also, the linen cupboard in the bedroom was full. I apologise for the confusion.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 2357, Cintsa, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab5a6004b90d02c0e8a8dbf1af23c76f7d212bd09ffd83c3776c6d28c30cee643b2f52199a53bb78f20429d9a50eeff493ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 Erf 2357 Cintsa 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.84557 28.11585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang