Successfully reported

The View

Selfsorg
The Views Cottage
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Views Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met rusbanke. Die kothuis het 'n privaat ingang en braaigeriewe. Linne, badhanddoeke en basiese toiletware word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Balkon
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Toeganklikheid
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Ingang en paadjie sonder trappe
‘n Gas ingang sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Breë gange
Alle passasies is ten minste 1m wyd
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Wasgoed- en huishoudelike dienste is op aanvraag beskikbaar.
Nie meer as 6 gaste kan geakkommodeer word nie.
Gaste sal versoek word om die elektrisiteit aan te vul sodra die aanvanklike bedrag van R500 oorskry is, as gevolg van die elektrisiteitsverbruik van die Jacuzzi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The View Main House
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die derde 'n dubbelbed het. Een en suite-badkamer het 'n stort, terwyl die ander en suite-badkamer beide 'n stort en 'n bad het. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Ingeboude kaste is in die slaapkamers beskikbaar, en linne word voorsien. Die oopplan-kombuis en -sitkamer lei na 'n ruim dek met 'n jacuzzi en gasbraai. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Balkon
Tuin
Warmbad
Jaccuzi
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Vermaak
Stroomdienste
TV
Toeganklikheid
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Ruim slaapkamer
1m deurgang tussen bed en sywand
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed- en huishoudelike dienste is op aanvraag beskikbaar.
Nie meer as 6 gaste kan geakkommodeer word nie.
Gaste sal versoek word om die elektrisiteit aan te vul sodra die aanvanklike bedrag van R500 oorskry is, as gevolg van die elektrisiteitsverbruik van die Jacuzzi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Robbe Street, Fairview, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc985c7f3b96f30f04457004d0927dc0255e791bfefe4686c7adefbb030eff013b86743743db1103e23522f7da4fb28289cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Robbe Street Fairview 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -34.1741329 22.1248942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang