Successfully reported

The View

Gastehuis
Medium Kamer 3 - Gedeelde badkamer
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die kamer deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak met die skakelkamer, Die Strandloper. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet swemhanddoeke saambring. Daar is toiletware en sepies in die kamer en gaste het toegang tot die gemeenskaplike dek met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Medium Kamer 4 - Gedeelde badkamer
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens. Die kamer deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak met die skakelkamer, Die Strandloper. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet swemhanddoeke saambring. Daar is toiletware en sepies in die kamer en gaste het toegang tot die gemeenskaplike dek met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premier Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, instapstort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is toiletware en sepies in die kamer en gaste het toegang tot die gemeenskaplike dek met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premier Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is toiletware en sepies in die kamer en gaste het toegang tot die gemeenskaplike dek met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Milkwood Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9352053526df7b242bf59a2e507c9ae237cbf047f006f31f3894b141231e1ecfde1f1d68c8feb88048e5b39e604a9760c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Milkwood Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606561918649 26.890553379762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang