The View of Dainfern
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 27 Feb 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Broadacress Drive, Dainfern, Gauteng, 2055, Gauteng
-
Vanaf
R859R645 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The View of Dainfern is 'n modern gemeubileerde selfsorgwoonstel in die middel van Dainfern. Dit is geleë in 'n kompleks wat goed onderhou en bestuur word wat 24 uur-sekuriteit bied.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Boonop is daar 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit maak oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is.
Die sitkamer brei uit na die privaat balkon. Gaste het 'n heerlike braai en het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 87 Broadacress Drive, Dainfern, Gauteng, 2055, Gauteng
- Gaste dink The View of Dainfern het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Broadacress Drive, Dainfern, Gauteng, 2055, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang