The View On Nyle
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Nylrivier Avenue, Cashan, Rustenburg, 0031, Noordwes
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View On Nile is in Rustenburg, Noordwes, geleë en bied kwaliteit verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die eiendom bied 6 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n lessenaar.
Buite bied die eiendom 'n pragtige tuin, 'n gemeenskaplike braai, 'n boma-area en buite-eetgeriewe. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, sowel as 'n jacuzzi.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 42 Nylrivier Avenue, Cashan, Rustenburg, 0031, Noordwes
- Gaste dink The View On Nyle het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Nylrivier Avenue, Cashan, Rustenburg, 0031, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang